1 Nou, die slang was listiger as al die lewende wesens van die veld wat יהוה-God gemaak het en hy sê vir die vrou: “Het God werklik gesê dat julle nie van al die bome van die tuin mag eet nie?”
2 Die vrou antwoord die slang: “Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet,
3 maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê: ‘Julle mag daarvan nie eet of dit aanraak nie, anders sal julle sterf’.”
4 Die slang sê vir die vrou: “Julle sal die dood nie sterf nie,