1 My hart is nie hoogmoedig nie, Here;en my oë is nie trots nie.Ek bemoei my nie met wat vir my te grootof te moeilik is nie.
2 Maar ek het kalmte en rus gekry,soos ’n kindjie by sy moeder rus,so is my gemoed.
3 Israel, hoop op die Here,nou en vir altyd.