1 Here, onthou tog vir Dawiden alles wat hy deurgemaak het.
2 Hy het ’n eed voor die Here afgelê,’n gelofte gemaakaan die Magtige van Jakob:
3 “Ek sal nie huis toe gaanen na my bed toe gaan nie.
4 Ek sal my oë nie laat slaapof laat sluimer nie