1 Geseënd is die menswie se opstandvergewe is,wie se oortredings afgeskryf is.
2 Geseënd is die menswie se sondedie Here nie toereken nie,in wie se lewe daar geen bedrog is nie!
3 Toe ek oor my sonde stilgebly het,het my liggaam gekwyn van ellende,het ek die hele dag lank gekreun.
4 Dag en nag was u hand swaar op my.My krag het verdwynsoos water in somerhitte. Sela