18 Ek is op die punt van ineenstorting,ek beleef voortdurende pyn.
19 Maar ek bely my sondes;ek is baie jammeroor wat ek gedoen het.
20 My vyande is baie en magtig;hulle haat my sonder rede,hulle wat so baie is.
21 Hulle vergeld my kwaad vir goeden staan my teenomdat ek najaag wat reg is.
22 Moet my tog nie verlaat nie,Here my God,moenie ver van my af bly nie.
23 Kom tog gou om my te help,Here, my redder.