23 Laat die feesmaalop hulle tafel’n strik word.Laat hulle welvaarthulle ondergang wees.
24 Laat hulle oë blind word,en hulle liggame al swakker.
25 Stort u woede uit op hulle;laat u brandende toorn hulle verteer.
26 Mag hulle wonings leeg staanen hulle tente verlate.
27 Hulle vervolg die eenwat U reeds getref heten vertel van die pynvan dié wat U deurboor het.
28 Stapel hulle sonde opsodat hulle nie sal deelin u vryspraak nie.
29 Wis uit hulle nameuit die Boek van die Lewesodat hulle nie as regverdigesopgeteken sal word nie.