26 Mag hulle wonings leeg staanen hulle tente verlate.
27 Hulle vervolg die eenwat U reeds getref heten vertel van die pynvan dié wat U deurboor het.
28 Stapel hulle sonde opsodat hulle nie sal deelin u vryspraak nie.
29 Wis uit hulle nameuit die Boek van die Lewesodat hulle nie as regverdigesopgeteken sal word nie.
30 Ek is ellendig en in pyn.Laat u redding, o God, my beveilig.
31 Ek sal God se Naam loof met sang,Hom met danksegging verheerlik.
32 Die Here verkies dit bo bulleen bo ’n volmaakte offerdier.