2 Here my God, ek soek u beskerming.Red my van al my vervolgers, red my!
3 Anders sal hulle my toetakelsoos ’n leeu,my in stukke skeur sonder dat iemand my red.
4 Here my God, as ek iets verkeerds gedoen het,as ek skuldig is aan onreg,
5 as ek ’n vriend van my verraai het,my vyand sonder rede beroof het,
6 laat my vyande my agtervolg en vang,my in die grond in vertrap,my eer tot in die stof verneder. Sela