1 ’n Gebed vir iemand wat swaarkry, wanneer hy swak voel en by die Here wil kla.
2 Here, U moet na my gebed luister,U moet hoor hoe ek roep en vradat U my moet help.
3 Dit gaan sleg met my,U moenie maak of U dit nie sien nie.U moet luister wanneer ek tot U bid,U moet my gou antwoord.
4 Want my dae gaan verby soos rook,my liggaam brand soos vuur.