26 Lank gelede het U die aarde vas laat staan,en U het self die hemel gemaak.
27 Die aarde en die hemel sal verdwyn,maar U sal altyd daar wees.Hulle sal word soos ou klere,hulle sal verdwyn soos klerewat ’n mens uittrek en weggooi.
28 Maar U bly altyd dieselfde,U lewe vir altyd.
29 Ons kinders sal veilig woon,ons nageslag sal ’n plek hê by U.