4 Want my dae gaan verby soos rook,my liggaam brand soos vuur.
5 Ek voel soos gras wat droog geword hetnadat iemand dit plat getrap het,want ek is nie meer lus om te eet nie.
6 Ek hou aan om te kla van die pyn,ek is baie maer, net vel en been.
7 Ek is soos ’n pelikaan in die woestyn,ek het geword soos ’n uil tussen hope klippe.
8 Ek kan nie slaap nie,ek is soos ’n voël wat alleen op ’n dak sit.
9 My vyande spot my die hele dag,die mense wat my beledig, sê my naamwanneer hulle ander mense wil vervloek,
10 want ek eet as, dit is my kos,en alles wat ek drink, is vol van my trane.