1 Julle moet vir die Here dankie sê,want Hy is goed,ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
2 Die mense wat vry is, moet verteldat die Here hulle vrygemaak het,Hy het hulle vrygemaak,hulle het nie meer swaargekry nie.
3 Hy het hulle bymekaargemaak uit ander lande,uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
4 Party mense het verdwaal in wilde plekke,hulle kon nie die pad kry na ’n stadwaar mense woon nie.