10 Die land Moab is vir My soos ’n skottelwaarin iemand sy voete was.Ek neem die land Edom vir My.Ek skree omdat Ek die oorlog gewen hetin die land van die Filistyne.”
11 Wie sal my bring na ’n stad wat sterk mure het?Wie sal my na Edom lei?
12 O God, U het ons weggestoot,U gaan nie saam met ons soldatewanneer hulle oorlog gaan maak nie.
13 U moet ons kom help teen die vyande,want ménse kan ons nie help nie.
14 Wanneer God by ons is, dan sal ons sterk wees,Hy self sal ons vyande plat trap.