26 Here, my Here, U moet my help,U moet my red, U het belowe om dit te doen.
27 Die mense wat my beskuldig, moet weetdat dit U is wat dit sleg laat gaan met my,Ú het hierdie dinge aan my gedoen.
28 Ménse vervloek my, maar Ú sal my seën.Hulle het my aangeval, maar hulle sal verloor,en ek, u dienaar, sal bly wees.
29 U moet hierdie mense verneder,die mense wat my beskuldig,hulle moet aanhou verloor.
30 Ek wil aanhou om vir die Here dankie te sê,ek wil Hom prys waar baie mense dit kan hoor,
31 want Hy help die mens wat niks het nie.Die Here red hom wanneer mense hom oordeelen sê dat hy skuldig is.