6 hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie,hulle het neuse, maar hulle kan nie ruik nie,
7 hulle het hande, maar hulle kan nie voel nie,hulle het voete, maar hulle kan nie loop nie.Daar kom niks uit hulle keel wat ’n mens kan hoor nie.
8 Die mense wat die afgode gemaak het,is soos die afgode,en almal wat op die afgode vertrou,is ook soos hulle.
9 Die Israeliete moet op die Here vertrou,Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
10 Die nageslag van Aäron moet op die Here vertrou,Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
11 Die mense wat die Here dien, moet op Hom vertrou,Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
12 Die Here het ons onthou, Hy sal ons seën,Hy sal die volk Israel seën,Hy sal die nageslag van Aäron seën,