69 Hoogmoedige mense liegen hulle praat sleg van my,maar ek doen wat U beveelmet my hele hart.
70 Hulle wil nie verstaan wat U vir ons sê nie,maar ek geniet wat U vir ons leer.
71 Dit was vir my goed dat U my laat swaarkry het,want so het ek geleer wat u wette sê.
72 Die dinge wat U vir my leer, is beteras duisende stukke goud en silwer.
73 Ú het my gemaak en Ú het my laat lewe,U moet vir my leer sodat ek u gebooie kan ken.
74 Die mense wat vir U dien, sal na my kyken hulle sal bly wees,want hulle sal sien ek glodat U sal doen wat U gesê het.
75 Here, ek weet dat U reg besluit,en dat U my laat swaarkry hetomdat U gesê het U sal dit doen.