3 Hy sal keer dat jy nie val nie,Hy beskerm jou, Hy slaap nie.
4 Die Here slaap nooit, dit is seker,Hy beskerm die volk Israel.
5 Die Here beskerm jou,Hy is altyd langs jou om jou te beskerm.
6 Die son sal jou nie siek laat wordin die dag nie,en die maan ook nie in die nag nie.
7 Die Here sal jou beskermteen alles wat sleg is,jou lewe sal veilig wees.
8 Die Here sal jou beskerm,oral waar jy gaan, nou en vir altyd.