4 dan het die water ons weggespoel,en dan het die waterstroom oor ons gevloei,
5 dan het die groot branders bo-oor ons gespoel.
6 Ons prys die Here, Hy het ons nie gelossodat die vyande ons kan op-eet nie.
7 Ons is soos ’n voël wat vry weggekom hetuit die vangnet van die voëlvanger.Die net het gebreek, en ons het vry weggekom.
8 Dit is die Hére wat vir ons gehelp het,die Here wat die hemel en die aarde gemaak het.”