1 ’n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid.Here, ek dink nie dat ek belangrik is nie,ek is nie hoogmoedig nie,ek probeer nie om dinge te doenwat vir my te moeilik is nie.
2 Nee, ek is tevrede met wat ek is,ek is soos ’n kind wat nie meeraan sy ma drink nie,’n kind wat gelukkig is by sy ma.
3 Israeliete, julle moet glo dat die Here julle sal help,nou en vir altyd.