1 By die riviere van Babel,daar het ons gesit en huiltoe ons gedink het aan Sion.
2 Ons het ons lieredaar opgehang aan die populierbome,
3 want ons was gevangenes daar,en die mense wat vir ons gevang het,het vir ons gevra om ’n lied te sing.Die mense wat vir ons verdruk het,het vir ons gesê dat ons vrolik moet weesen ’n lied oor Sion moet sing.
4 Maar ons kon nie die lied van die Herein ’n vreemde land sing nie.