6 As ek nie aan jou dink nie,dan moet my tong vassit bo in my mondsodat ek nie kan sing nie.Jerusalem moet die plek blywaar ek die graagste wil wees.
7 Here, U moet onthou wat die Edomietegedoen het toe die vyande Jerusalem verwoes het.Hulle het gesê: “Breek die mure af,breek dit af tot op die fondamente!”
8 Mense van Babel, vyande sal julle verwoes.Dit sal goed gaan met die mensewat dieselfde met julle doensoos julle met ons gedoen het.
9 Dit sal goed gaan met die mensewat julle babatjies grypen teen ’n rots doodslaan.