20 Hulle is u vyande,hulle sê slegte dinge teen U,en hulle is opstandig teen U.
21 Ek haat die mense wat vir U haat,ek hou niks van mense wat opstandig is teen U nie.
22 Ek haat hulle met my hele hart,hulle is my vyande.
23 O God, U moet diep in my kyk,U moet weet wat binne-in my hart is,U moet my toets,U moet weet wat ek dink.
24 En U moet help dat ek nie so lewedat ek seerkry nie,U moet my lei op die pad na U toe.