1 ’n Lied. Van Dawid, toe hy in die grot was. ’n Gebed.
2 Ek roep en ek vra dat die Here my moet help,ek bid dat die Here genadig moet wees vir my.
3 Ek wil by die Here kla, ek wil vir Hom vertelhoe sleg dit met my gaan.
4 Wanneer ek moedeloos word,dan is dit U wat weet wat met my gebeur.My vyande het vir my ’n vangnet styfgetrekop die pad waar ek loop.