9 Here, U moet my red van my vyande,ek vra dat U my moet beskerm.
10 U moet vir my leer om te doen wat U wil hê,want dit is Ú wat my God is.U is goed, U moet my op ’n gelyk pad laat loop.
11 Here, ek behoort aan U,U moet my laat aanhou lewe.U doen altyd reg,U moet my vrymaak, want ek kry baie swaar.
12 U doen altyd wat U belowe het,U moet my vyande vir altyd stilmaak,U moet hulle doodmaak,want ek is u dienaar.