10 wilde diere en mak diere,diere wat kruip en voëls wat vlieg,
11 konings van die aarde en al die volke,leiers en almal wat oor die aarde regeer,
12 jongmanne en jongmeisies,ou manne saam met seuns,
13 hulle almal moet die Naam van die Here prys,want sy Naam is belangriker as alles.Hy is Koning van die aarde en die hemel.
14 Hy het sy volk sterk gemaak.Almal wat in Hom glo, prys Hom.Israel prys Hom, Israel, die volk wat Hom in sy tempel dien.Julle moet die Here prys!