19 Kyk hoe baie vyande het ek,kyk hoe baie haat hulle my.
20 Beskerm my en red my,moenie dat ek verloor nie,want ek vra dat U my moet beskerm.
21 Ek bid dat U my moet helpom ’n goeie en ’n eerlike mens te bly,ja, ek glo dat U my sal help.
22 O God, U moet die volk Israel vrymaakvan alles wat hulle laat swaarkry.