1 ’n Psalm van Dawid, toe hy weggevlug het van sy seun Absalom.
2 Here, ek het baie vyande,baie mense is opstandig teen my.
3 Baie mense sê God sal my nie red nie. Sela
4 Maar, Here, U is vir my soos ’n skild,U beskerm my van al die kante.U maak my belangrik, mense respekteer my.
5 Wanneer ek die Here roep,dan antwoord Hy my van bo-op sy gewyde berg. Sela
6 Ek gaan lê en slaap, en ek word weer wakker,want die Here beskerm my.