12 Kom kinders, julle moet luister na my,ek wil vir julle leer hoe julle die Here moet dien.
13 Die persoon wat lief is vir die leween wat graag goeie dinge wil hê,
14 moenie sleg praat van mense nieen hy moenie lieg nie.
15 Hy moenie verkeerde dinge doen nie,hy moet goeie dinge doen,hy moet altyd probeer om vrede te maak.
16 Die Here kyk na die mense wat reg leween Hy sorg vir hulle.Hy luister wanneer hulle roepen vra dat Hy hulle moet help.
17 Die Here hou nie van mensewat verkeerde dinge doen nie,Hy sal hulle laat verdwyn,en niemand in die land sal nog aan hulle dink nie.
18 Wanneer die mense wat reg lewe, roepen vra dat die Here hulle moet help,dan luister die Here,en Hy red hulle van alleswat dit sleg laat gaan met hulle.