5 Julle moenie sonde doenwanneer julle kwaad en ontsteld is nie.Wanneer julle gaan slaapen julle dink oor die dinge wat vir julle kwaad gemaak het,dan moet julle nie daaroor praat nie. Sela
6 Julle moet die regte offers bringen julle moet glo dat die Here julle sal help.
7 Daar is baie mense wat vra:“Wie sal dit goed laat gaan met ons?”Here, U moet weer goed wees vir ons.
8 U het my bly gemaak,blyer as mense wat baie koring en wyn het.
9 Here, ek is nie bekommerdwanneer ek gaan lê en aan die slaap raak nie,want U kan my veilig laat slaap, net U kan dit doen.