6 Julle moet die regte offers bringen julle moet glo dat die Here julle sal help.
7 Daar is baie mense wat vra:“Wie sal dit goed laat gaan met ons?”Here, U moet weer goed wees vir ons.
8 U het my bly gemaak,blyer as mense wat baie koring en wyn het.
9 Here, ek is nie bekommerdwanneer ek gaan lê en aan die slaap raak nie,want U kan my veilig laat slaap, net U kan dit doen.