15 Hulle moet ook sterf, soos skape,hulle behoort aan die dood.Hulle gaan dadelik in die graf in,dan sien niemand hulle nie,en hulle het niks.
16 Maar God self sal my lewe redvan die doderyk,ja, Hy sal my neem om aan Hom te behoort. Sela
17 Jy moenie bekommerd weeswanneer iemand ryk worden die goed in sy huis baie word nie,
18 want hy sal niks met hom saamneemwanneer hy sterf nie,sy goed sal nie saam met hom gaan nie.
19 Ja, iemand kan dinkdat hy gelukkig is terwyl hy lewe,en mense kan hom prysomdat dit goed gaan met hom.
20 Maar hy sal na sy voorvaders toe gaanen nooit weer die lig sien nie.
21 As ’n mens ryk is en nie verstandig is nie,dan is hy soos die diere wat sterf.