8 Een mens kan nie ’n ander mens loskoop van die dood nie, glad nie,hy kan nie vir God betaalom die persoon vry te maak nie.
9 Om te betaal vir sy lewe,sal te veel kos.Hy sal nooit genoeg kan betaal
10 sodat hy vir altyd kan leween nie in die graf kom nie.
11 Ja, hy sal sien dat wyse mense ook sterfsoos dwase en dom mense,hy sal sien hulle sterfen hulle los hulle geld en rykdom vir ander mense.
12 Hulle bly altyd in die graf,elke nuwe geslag sien dat hulle daar is,hierdie mense wat voorheenelkeen sy eie grond gehad het.
13 ’n Mens lewe nie vir altyd nie,ook nie as hy ryk is nie,hy is soos die diere wat sterf.
14 Dit is wat gebeur met mensewat dink dat hulle alles het,mense wat graag luister na wat hulle self sê. Sela