3 My Koning en my God,U moet hoor wanneer ek vra dat U my moet help,want dit is tot U wat ek bid.
4 Here, wanneer ek in die oggend bid,dan sal U hoor.Ek kom staan voor U in die oggenden ek wag dat U my moet help,
5 want U is ’n Godwat nie hou van verkeerde dinge nie.Slegte dinge gebeur nie by U nie.
6 Hoogmoedige mense kan nie naby U kom nie,U haat almal wat slegte dinge doen.
7 U laat die mense sterf wat leuens vertel,U haat mense wat ander mensevermoor of bedrieg.
8 Maar ek mag in u tempel kom,want U is baie genadig.Ek sal by u gewyde tempel laag voor U buigom U te eer.
9 Here, ek het vyande.Daarom vra ek dat U my moet leien vir my moet leer wat reg is,U moet vir my wys hoe ek moet lewe.