17 My Here, gee vir my die woordeom U te prys,
18 want offers is nie vir U belangrik nie,U hou nie daarvandat ek net brand-offers gee nie.
19 Die offers wat God wil hê,is dat ’n mens jammer moet weesoor sy sonde.O God, U wil hê dat ’n mens sleg moet voeloor sy sondeen jammer wees daaroor.
20 U moet besluit om weer goed te doen aan Sion,U moet die mure van Jerusalem weer bou.
21 Dan sal U die offers weer genietwat die mense moet bring,die brand-offers, die dierewat hulle heeltemal offer.Dan sal hulle weer bulle offer op u altaar.