4 Die dinge wat hulle sê, is soos skerp swaarde.Hulle woorde is so giftig soos gifpyle.
5 Hulle sit op plekke waar niemand hulle sien nieen hulle skiet ’n eerlike menswat nie dink dat hulle dit sal doen nie.Hulle skiet hom en hulle is nie bang nie.
6 Hulle hou aan om slegte dinge te doen,hulle sê vir mekaar hoe hulle’n vangstrik kan neersit.Hulle dink niemand sien hulle nie
7 en niemand kan uitvind watter slegte dingehulle wil doen nie.Hulle sê: “Ons het planne gemaak,niemand weet daarvan nie.Niemand weet wat ’n mens dink nie.”
8 Maar God sal hulle skiet met sy pylwanneer hulle nie dink dat Hy dit sal doen nie.Hy sal raakskiet.
9 Die dinge wat hulle gesê het,sal met hulleself gebeur,en elkeen wat vir hulle kyk,sal skrik en weghardloop.
10 Al die mense sal bang worden hulle sal vertel wat God gedoen het,hulle sal sy werk verstaan.