Psalms 65:11 ABA

11 U laat dit baie reën in die koringlande,daar is baie water waar die mense geploeg het.U maak die harde stukke grond nat,dit word sag van die reën.U laat die plante groei.

Lees volledige hoofstuk Psalms 65

Kyk Psalms 65:11 in konteks