31 U moet hard raas met Egipte,daardie wilde dier tussen die riete,die volk wat sterker is as ander volke,soos bulle wat sterker is as kalwers,die volk wat trap op die stukke silwerwat ander volke vir hulle bring.U moet die volke na al die kante toe jaag,die volke wat lief is om oorlog te maak.
32 Hulle moet vir die Here presente bringuit Egipte,die mense van die land Kusmoet hulle hande uitsteeken tot God bid.
33 Mense van al die lande op die aarde,julle moet sing vir God,julle moet die Here prys, Sela
34 die Here wat deur die hemel ry,die hemel wat van die begin af daar is.Luister, Hy praat, Hy praat hard.
35 Julle moet sing oor die krag van God,Hy wat Koning oor Israel is,Hy wys sy krag oral, tot in die wolke.
36 O God, wanneer U uit u tempel kom, dan bewe ons.Ons sê: “Hy is die God van Israel, Hy gee vir ons krag,Hy maak die volk sterk.Ons prys God.”