1 ’n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het.
2 My God die Here, ek vra vir Ú om my te beskerm.Mense jaag my en hulle wil my vang,U moet my red en my vrymaak.
3 As U dit nie doen nie,dan sal hulle my doodbytsoos ’n leeu ’n dier doodbytwanneer daar niemand iswat die dier kan red nie.
4 My God die Here, my vyande sêek het verkeerde dinge gedoen,