3 As U dit nie doen nie,dan sal hulle my doodbytsoos ’n leeu ’n dier doodbytwanneer daar niemand iswat die dier kan red nie.
4 My God die Here, my vyande sêek het verkeerde dinge gedoen,
5 hulle sê ek het my vriende verraaien ek het my vyande se goed gevattoe hulle niks verkeerd gedoen het aan my nie.
6 As dit waar is dat ek dit gedoen het,dan moet my vyande my vangen my doodtrap en in die stof laat lê. Sela
7 Here, U moet kwaad word,U moet my vyande aanvalwat so kwaad is vir my,U moet my nou help.U het gesê mense moet reg doen aan mekaar.
8 U moet al die volke bymekaarbring by Uen U moet hoog bo hulle gaan sit op u troon.
9 Here, dit is U wat die volke sal oordeel,U moet my Regter wees,U weet ek het reg gedoenen ek is onskuldig.