16 Ek het gedink en ek het dit probeer verstaan,maar dit was moeilik vir my.
17 En toe het ek in die tempelvan God gekomen ek het verstaan wat gebeurmet die mense wat verkeerd doen.
18 Waarlik, U laat hulle op gladde plekke loop,U laat hulle val, daar bly niks oor van hulle nie.
19 Skielik is hulle niks, hulle is baie bang en hulle sterf.
20 Dit gaan met hulle soos met ’n droom,dit is weg wanneer jy wakker word.Here, U laat hulle verdwynwanneer U dit besluit.
21 Toe ek ongelukkig en hartseer gevoel het,
22 was ek dom, ek het niks verstaan nie,ek was soos ’n dier by U.