2 En ek?Ek het amper geval,my voete het amper gegly,
3 want ek het gesien dit gaan goedmet hoogmoedige mense,die mense wat verkeerd doen,en ek was jaloers op hulle.
4 Want hulle is nie bang vir die dood nie,hulle is vet en gesond.
5 Hulle kry nie swaar soos ander mense nie,niks wat sleg is, gebeur met hulle nie.
6 Daarom is hulle so hoogmoedigen is hulle altyd gereed om ander mense seer te maak.
7 Hulle is baie vet, dit lyk of hulle oë wil uitval,hulle dink hulle kan enige iets doen.
8 Hulle spot en hulle praatoor hoe hulle slegte dinge kan doen,hulle is hoogmoedig en hulle praatoor hoe hulle ander mense kan laat swaarkry.