25 Ek behoort aan U, en daar is niks anderswat ek wil hê in die hemel of op die aarde nie.
26 Wanneer my liggaam en my gees swak is,dan is dit U, o God, wat my Rots is,U wat alles is wat ek wil hê.
27 Dit weet ek, elkeen wat ver van U is, sal sterf,U laat elkeen verdwyn wat ontrou is aan U.
28 Maar ek, dit is vir my goed om naby God te wees,Here, my Here, ek weet U sal my beskerm.Ek sal vir almal vertel wat U doen.