4 Want hulle is nie bang vir die dood nie,hulle is vet en gesond.
5 Hulle kry nie swaar soos ander mense nie,niks wat sleg is, gebeur met hulle nie.
6 Daarom is hulle so hoogmoedigen is hulle altyd gereed om ander mense seer te maak.
7 Hulle is baie vet, dit lyk of hulle oë wil uitval,hulle dink hulle kan enige iets doen.
8 Hulle spot en hulle praatoor hoe hulle slegte dinge kan doen,hulle is hoogmoedig en hulle praatoor hoe hulle ander mense kan laat swaarkry.
9 Hulle praat teen almal in die hemel,hulle sê enige iets wat hulle wil sê oor ander mense.
10 Daarom kom luister mense graagna alles wat hierdie mense sê.