12 “Maar my volk het nie geluister na My nie,Israel wou My nie hê nie.
13 Hulle was hardkoppig en Ek het hulle gelosen hulle het gedoen wat hulle self besluit het.
14 As my volk Israel na My geluister het,as hulle gelewe het soos Ek wil hê,
15 dan sou Ek hulle vyande gou oorwin heten gestraf het.
16 Die mense wat My haat,sou voor my volk moes kom kruip,Ek sou nie opgehou het om hulle te straf nie.
17 Maar Ek sou julle laat eet het van die beste koring,ek sou vir julle heuning uit die rotse gegee het,meer as genoeg.”