12 U moet met hulle leiers doen soos U gedoen het met Oreb en Seëb.U moet al hulle leiers laat sterf soos Sebag en Salmunna.
13 Hulle is die mense wat gesê het:“Kom ons vat die land van God vir onsself.”
14 My God, U moet ons vyande soos tolbosse maak,soos kaf wat wegwaai voor die wind.
15-16 U moet hulle volg en jaag met u stormwindsoos vuur ’n bos laat brand,en soos ’n vuur berge aan die brand steek.U moet hulle skrikmaak met ’n windwat alles wegwaai.
17 U moet hulle laat besef dat hulle sal verloor,sodat hulle sal weet wie U is.
18 U moet hulle laat besef dat hulle nie kan wen nie,hulle moenie ophou skrik nie,dit moet so sleg gaan met hulle dat hulle sterf.
19 Hulle moet besef dat Udie Hoogste God oor die hele aarde is,net U is God, u Naam is Here.