14 O God, hoogmoedige mense wil my aanval,wrede mense wil hê dat ek moet sterf.Hulle maak of U nie daar is nie.
15 Maar U, my Here, is ’n Godwat goed is vir mense wat swaarkryen U is genadig.U is baie geduldigen U doen altyd wat U belowe het,U bly dieselfde.
16 U moet na my kyk en U moet genadig wees vir my,U moet my sterk maak en my red.Ek behoort aan U vandat ek gebore is.
17 Wys vir my dat U goed wil wees vir my,sodat die mense wat my haat, dit kan sienen kan weet dat hulle nie sal wen nie,want U, Here, help my en verander dinge vir my.