1 Van die Korag-groep. ’n Psalm. ’n Lied.Die fondamente van die stad van die Hereis op die gewyde berge.
2 Die Here is lief vir Sion en sy poorte,meer lief as vir die ander woonplekke in die land Israel.
3 Stad van God,die mense sê wonderlike dinge oor jou. Sela
4 Die Here sê: “Daar is volke wat My ken,en saam met daardie volke noem Ek ookdie mense van Egipte en Babel,Filistyne-land, Tirus en Kus.Hulle is nou ook kinders van Sion.”
5 En ons sê: “Sion sal hoordaardie mense is almal sy kinders,en dit is die Hoogste Godwat die stad sterk en vas laat staan.”