4 Die Here sê: “Daar is volke wat My ken,en saam met daardie volke noem Ek ookdie mense van Egipte en Babel,Filistyne-land, Tirus en Kus.Hulle is nou ook kinders van Sion.”
5 En ons sê: “Sion sal hoordaardie mense is almal sy kinders,en dit is die Hoogste Godwat die stad sterk en vas laat staan.”
6 Wanneer die Here die name van die volke opskryf,dan sal Hy hulle almal tel en sê hulle is kinders van Sion. Sela
7 Hulle sal sing en dans, en hulle sal sê:“In Sion is alles wat vir my goed is.”