23 Sy vyande sal hom nie kan bedrieg nie,niemand sal hom verdruk nie.
24 Ek sal die mense doodmaak wat teen hom is,Ek sal die mense doodslaan wat hom haat.
25 Ek sal dieselfde bly vir hom,Ek sal doen wat Ek belowe het,Ek sal hom sterk maak.
26 Ek sal hom laat regeer oor ver landetot by die see en die riviere.
27 Hy sal vir My sê: ‘U is my Vader, my God,die Rots wat my red.’
28 En Ek sal vir hom sê hy is vir Myso belangrik soos ’n oudste seun,hy is die belangrikste koning op die aarde.
29 Ek sal altyd vir hom doen wat Ek belowe het,Ek sal nooit my verbond met hom breek nie.