34 Hulle het nie die ander volke uitgeroeisoos die Here hulle beveel het nie,
35 maar hulle met die heidene vermengen húlle praktyke aangeleer:
36 hulle het die afgode van die heidene begin dienen daarin verstrik geraak.
37 Hulle het hulle seuns en dogters aan veldduiwels geoffer
38 en onskuldige bloed vergiet,die bloed van hulle seuns en dogterswat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het.So is die land met bloed bevlek.
39 Die volk het hulle verontreinig deur hulle optredeen het troubreuk gepleeg deur hulle dade.
40 Die toorn van die Here het teen sy volk ontvlam,Hy het 'n weersin gekry in die volk wat aan Hom behoort